WE WOULD LOVE TO HEAR FROM YOU

Leave a comment below,

or,

email creativefisheries@gmail.com

or,

snail mail

P.O. Box 1101

Fontainebleau

2032

South Africa

 
 
 
 
 
 

5 thoughts on “WE WOULD LOVE TO HEAR FROM YOU

  1. Look I’m famous! Dis ‘n cool site, kan julle my op ‘n mailing list sit wat my laat weet wanneer julle nuwe goed opsit? Xxx

  2. Dankie Melissa. Ek het so pas eers ‘n mailing list geskep, het jou opgesit … ek dink jy moet net in jou inbox dit confirm asseblief.
    BTW Melissa is my sister for whom I’ve been making these wedding-related things.
    She’s asking about the email newsletter which you can find here

  3. Die website lyk baie oulik. As Ouma het ek dadelik geregistreer. Omdat ons ‘n uur weg bly van julle af, wil ek deur hierdie website voel ek kan enigetyd my kleinseun Finn bewonder.
    Willem en Minet, julle is fantastiese ouers vir Finn. I love you to bits. Ek dank d Here elke dag vir my pragtige kinders en kleinseun wat ons het. Geniet Finn elke dag. Ons is so dankbaar dat Finn nou mooi gesond is en ampertjies kan huistoe gaan. Finn jy moet nou wikkel, daar is ‘n pragtige kamer wat vir jou wag. Mamma en Pappa wil nou lekker gaan nesskop met jou by die huis. Soet wees. Ek is lief vir julle 3kies. Mwa. Ouma Lynette

Leave a Reply

Your email address will not be published.